Robert Redford

Robert Redford
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Robert Redford in 2012 tydens 'n plegtigheid in die Amerikaanse Ambassade te Londen

Geboortenaam Charles Robert Redford Jr.
Geboorte 18 Augustus 1936 (1936-08-18)
Santa Monica, Kalifornië, VSA
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, regisseur, vervaardiger, sakeman, filantroop
Aktiewe jare 1959–tans
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Charles Robert Redford Jr. (geb. 18 Augustus 1936)[1][2] is ’n Amerikaanse akteur en regisseur en die stigter van die Sundance-rolprentfees. Hy het twee Oscars ontvang: in 1981 vir beste regisseur vir Ordinary People en in 2002 een vir sy lewenslange bydrae tot die rolprentbedryf. In 2010 is Franse ridderskap aan hom toegeken in die Legion d'Honneur..

  1. "Charles Robert Redford". California Birth Index, 1905–1995. Ancestry.com. Besoek op 16 Junie 2011.
  2. "Monitor". Entertainment Weekly. No. 1220/1221. 17 Augustus 2012. p. 28.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search